Ek, Dirk en Christie Botha het Ansie ongeveer n jaar en n half terug ontmoet toe ons na n eiendom gaan kyk het in knysna.ek was al baie teleur gestel deur agente wat net n "sale" wil doen en Dan hoor jy nooit weer van hulle nie maar Ansie is een van die mooiste voorbeelde van hoe n agent moet wees.sy is baie lojaal, vriendelik, eerlik en maak nie saak hoe vroeg of hoe laat ek haar bel nie, sy antwoord altyd haar foon of bel terug..as ek wat nie in knysna woon nie haar raad vra dan kry ek reguit en eerlike antwoorde daarom kwalifiseer sy vir ons as een van die beste agente wat ons ontmoet het.sy is waarlik n bonus vir Sotheby's agentskap.