X

Dis al lekkerder om by die huis te bly

Danksy die vinnige pas van tegnologiese vooruitgang kan ons deesdae amper alles in die gemak van ons huise doen. Dit het opsigself weer gelei tot 'n groeiende wereldwye tendens dat al hoe meer mense verkies om hulself eerder tuis te vermaak as om uit te gaan bekend as 'n kokonbestaan. Jawn Blocr , 'n veteraan agent van Lew Geffen Sotheby's International Realt in Kaapstad, vertel meer oor die impak wat dit op die huismark het. Die sogenaamde kokon ten dens is reeds oor die we reld heen bekend en het sedertdien ook in Suid Afrika be gin kop uitsteek, en meer en meer mense verkies om tuis te bly eerder as om vir hul ver maak uit te gaan. Die impak van hierdie groei ende tendens word ook al hoe meer duidelik in die huismark veral wat betref die kenmerke en geriewe wat deesdae by 'n huisontwerp ingesluit word, so wel as watter toevoegings huisei enaars maak wanneer hul be staande eiendomme opknap. Ons sien toenemend dat huis eienaars geriewe vir vermaak in hul eiendomme aanbring, of ver trekke in 'n bestaande huis in gedeelde ruimtes soos fliektea ters en speletjieskamers omskep. Ons kom ook agter dat al hoe meer nuwe huise deesdae selfs kompakte eenhede in woonkom plekse gebou word met geriewe soos braaikamers, pizza oonde en klein vertrekke waar die huis se inwoners kan ontspan en rus. Hoe het ons tot hier gekom? Die sogenaamde kokon tendens en die impak wat dit op die eien domsmark het, kan grootliks aan twee hooffaktore toegeskryf word: Die eerste is die gerief van digitale tegnologie wat dit dees dae vir mense moontlik maak om enigiets in die gemak van hul huise te doen en dat amper Ai Hierdie lewenstyl word ook aangeneem deur 'n generasie wat tradisioneel soveel as moontlik uit die huis wou kom, naamlik jongmense van 16 tot 21 jaar oud. enigiets met die klik van 'n muis op jou rekenaar afgelewer kan word. Die tweede bydraende faktor is die toename in misdaad en ge welddadige opstande veral in stedelike gebiede. Ek moet egter byse dat dit nie net op eie bodem is waar al meer mense ontvlugting van die toene mende onseker wereld waarin ons lewe en die daaglikse nega tiewe nuus soek nie. Nadat die New York Times on langs 'n stone "Is staying in the new going out?" gepubli seer het, het 'n blog inskrywing op Huffington Post gevolg waar in aangekondig is dat die afkor ting FOMO Fear Of Missing Out deesdae deur JOMO joy of missing out vervang is die so genaamde vreugde wat mense daaruit put om net by die huis te bly, eerder as om na restaurante en kuierplekke te gaan. Hoewel Faith Popcorn, futuris en stigter van die bemarkings konsultasiefirma BrainReserve, die term "kokonbestaan" reeds in die laat 1980's geskep het, blyk dit dat hierdie leefwyse danksy tegnologiese ontwikkeling en hoe dit oor die wereld heen aan geneem is, nog lank met ons gaan wees. Verbruikers bestee meer Luidens statistieke was daar 'n beduidende groei in die verkope van huistoestelle oor die laaste paar jaar. Die moderne verbruiker wil meer tyd by die huis deurbring en is gevolglik bereid om meer geld op produkte te bestee wat hierdie lewenstyl makliker sal maak. Dinge soos sekerheidstelsels wat maklik is om te installeer en geintegreerde slim tegnologie vir jou huis help ons om ons huise in veilige hawens te omskep waaroor ons toenemend meer be heer het veral met app geba seerde stelsels wat huiseienaars toelaat om van 'n afstand die lig te byvoorbeeld aan of af te ska kel, of toegang tot die huis se vermaakstelsel te kry. Daarbenewens maak vermaak likheidsreuse soos Netrlix en an der stroomplatforms dit nOg makliker vir mense om in die gemak van hul eie huise toegang tot al die jongste vermaak te kry. Een van die mees interessante aspekte van hierdie tendens is dat dit nie net deur ouer mense nagevolg word nie. Hierdie le wenstyl word ook aangeneem deur 'n generasie wat tradisio neel soveel as moontlik uit die huis wou kom, naamlik jong mense van 16 tot 21 jaar oud. In 'n studie wat Research Now, 'n firma vir bemarkingsna vorsing in die Verenigde Ko ninkryk, gedoen het, is bevind dat amper driekwart 73% van die ouderdomsgroep verkies om meer gereeld by die huis te bly as om uit te gaan. Hulle spaar eerder hul geld vir spesiale ge leenthede of vir groot aande af en toe. Die studie het ook verder be vind dat 69% van die algemene volwasse bevolking wat deelge neem het, dieselfde voorkeure vir tuisvermaak het. Dit neem egter af met ouderdom tot sowat 45% vir mense van 65 jaar en ou er. Dit is dus duidelik dat hierdie tendens momentum kry en ons sien ook hoe huisontwerpe daar volgens ontwikkel. Mense ver kies deesdae meer gemeenskapli ke, veeldoelige ruimtes in hul huise met 'n goeie vloei van bin ne na buite. Die laaste se Aan die een kant is dit kommer wekkend dat daar 'n behoefte be staan om ons meer teen al die negatiewe aspekte van die we reld daarbuite te isoleer, maar aan die ander kant help hierdie tendens ons ook om meer gehal tetyd saam met ons geliefdes te bestee. Die Dene het die kokonbe staan tendens aanvaar met hul eie beginsel hygge wat as heu geh uitgespreek word . Dit be hels 'n gevoel van gesellige te vredenheid en welstand wat ver kry word deur die eenvoudige dinge in die lewe te geniet, en jou huis daarvolgens in te rig. Dit is ongetwyfeld een van die redes waarom die Dene dikwels as een van die gelukkigste nasies ter wereld aangewys word.


30 Oct 2019
Author Lew Geffen Sotheby's International Realty
218 of 676