X

Kleiner huise al hoe gewilder

Hoewel welaf Suid Afrika ners oor die algemeen aan groter huise gewoond is, is daar deesdae 'n toenemende vraag na kleiner, kompakte hui se by kopers oor die land heen, aldus eiendomskenners. Die tendens kan onder meer toegeskryf word aan faktore soos finansiele beperkings of leefstyl behoeftes. Volgens Jill Lloyd, 'n spesialisagent vir Lew Geffen Sotheby's International Realty in Kaapstad se suidelike woon buurte, is doeltreffende ruimte benutting een van die hooffakto re wat kopers oorweeg as hulle besluit om af te skaal. "Al hoe meer mense omarm die idee om in 'n kleiner huis te woon wat minder van ons im mer kwynendeontspanningstyd en spaargeld verg om in stand te hou. Daar is egter 'n aantal be kommernisse soos dat die huis te beknop gaan wees of 'n tekort aan stoorplek gaan he," se Lloyd in 'n verklaring. Sy meen egter dit is belangrik om te onthou dat net omdat 'n huis kleiner is, dit nie noodwen dig beteken dat dit donker en be knop gaan wees nie. "Ek dink ons hoef net na die soort huise te kyk wat jy in Lon den aantref om te bepaal in waf ter rigting Kaapstad se verande rende eiendomslandskap op pad is. Ek het al 'n aantal jong mense gesien wat uit die buiteland te rugkeer, en met vernuftige idees vir stoorplek en ruimte benut ting vorendag kom wat hulle in Brittanje gesien het," se sy. Volgens Lloyd is dit belangrik om voordat jy in 'n kleiner, kom pakte eiendom bele, eers te be paal wat jou ruimtelike behoef tes is. Dit is ook slim om 'n plan op te stel oor hoe jy daardie ruimte gaan benut. Hier is 'n paar van haar rigly ne oor hoe om die ruimte in 'n kleiner huis optimaal te benut: Liefs lig en helder Verf die huis se mure in ligte kleure, sodat dit groter lyk. Oor weeg ook ligte vloere soos blon de hout. Deur klein vensters gro ter te maak, hoe vensterbanke te verlaag of selfs van jou vensters met iets soos Franse deure te vervang, laat jy meer natuurlike lig in en lyk die huis sommer da delik mooier, se Lloyd. Onthou net: Helder vertrekke lyk oor die algemeen groter. Wees slim met stoorplek Bou laaie vir pakplek onder jou trappe of monteer mooi swewen de rakke teen 'n paar van jou huis se mure. Meubels soos beddens en sit kamerbanke met laaie wat kan uittrek, is ook 'n slim oplossing. Dink anders oor ruimte Identifiseer ruimtes in jou huis wat jy kan aanpas en inrig, so dat jy dit vir 'n ander doel kan gebruik. Een voorbeeld is daar die lee, ongebruikte hoekie in jou huis. Rig dit as kindervrien delike sitplek of stoorplek in. Op klein skaal Wanneer jy jou huis meubileer en versier, moet dit by die groot te van jou huis pas. 'n Sitkamer bank wat te groot of te klein is kan dadelik die hele vertrek snaaks laat lyk en voel. Dit is uiters belangrik om die verhouding van die meubels teenoor die ruimte in ag te neem wanneer dit 'n klein ruimte is. Dit is 'n goeie idee om voor werpe van verskillende groottes wat met mekaar verband hou, in een vertrek te kombineer. As jy 'n groot meubelstuk in 'n vertrek het, moet jy kleiner items soos lampe en sytafels op die regte plekke he om balans in die vertrek te skep. Jou tuin Volgens Lloyd kan 'n klein tuin wat goed uitgele is, 'n wonderli ke buite area word. Plant byvoorbeeld struike en klein bome wat voels bk. 'n Stoep met 'n ingeboude braaiplek kan weer byvoorbeeld toegebou word, sodat dit deel van die huis word. Daarbenewens kan 'n klein plonspoel ook by die buite area ingesluit word as daar genoeg plek is. "Swembaddens is egter deesdae minder gewild vanwee die lopende koste en water wat jy daarvoor nodig het." 56 Se kenner: Volgens Lloyd gaan moderne kompakte huise vir die afsienbare toekoms een van die beste eiendomsbeleggings bly. Yrs waarom: Eiendomspryse in veral Kaapstad is nie net nog steeds baie hoog nie, maar die skerp styging in eiendomsbelasting en ander munisipale tariewe maak dit gek vir mense om geld te mors op kamers in 'n huis wat hulle skaars gebruik of 'n swembad waarin hulle nooit swem nie, se Lloyd. Waterbeper kings en stygende waterkoste maak dit moeilik om groot tuine in stand te hou. Daar is 'n toename in leenes egpare wat nie meer dink dit is die moeite en geld werd om 'n groot eiendom in stand te hou wanneer hul kinders uit die huis getrek het nie. Talle millennier kopers vandag verkies uiters moderne huise wat min instandhouding verg.


06 May 2019
Author Lew Geffen Sotheby's International Realty
308 of 676